scispace - formally typeset
Search or ask a question

Showing papers in "Hts Teologiese Studies-theological Studies in 1972"


Journal ArticleDOI
TL;DR: In this article, the Ou Testamentiese motiewe gehandel word, het ons te doen met ’n ontsaglik wye onderwerp.
Abstract: 1. INLEIDING. W anneeer oor die Ou Testamentiese motiewe gehandel word, het ons te doen met ’n ontsaglik wye onderwerp. Dit gaan om niks anders nie as die eksegese van die Ou Testament — alleen onder die voorveronderstelling dat die eksegese beoefen word met gebruikmaking van die vormkritiese metode. Dit beteken dat ons eers kortliks sal moet definieer w at hierdie metode is en die terme waarvan hy gebruik maak, sal moet omskrywe. Daama sal ons oor die Ou Testament se hantering van motiewe en oor öns hantering daarvan kan praat. Dit sal alleen baie sketsmatig gedoen kan word.

3 citations