scispace - formally typeset
Search or ask a question

Showing papers in "Hts Teologiese Studies-theological Studies in 1974"


Journal ArticleDOI
TL;DR: In this article, the authors define a wêreld w at ons in terme van ruimte en tyd beleef (die hier-en-nouwê reld).
Abstract: Met die „m etafisiese w ére ld" word bedoel die metafisikum van enige metafisiese stelsel of metafisika. Letterlik beteken dit di6 wêreld w at transendent is ten opsigte van die immanente, fisiese, ervaarbare wêreld. Dit is die wêreld w at dus „anderkan't" of „ag te r" die alledaagse wêreld lê. Sommige metafisika verbind dit ook met die goddelike. In alle gevalle is dit die mees verhewe en absolute werklikheid. Die alledaagse wêreld is hierteenoor altyd die wêreld van die konkreet-individuele. Dit is die wêreld w at ons in terme van ruimte en tyd beleef — dit is die wêreld van die hie et nunc (die hier-en-nou-wêreld).

1 citations



Journal ArticleDOI
TL;DR: In this paper, aanduiding van die kerk as die liggaam van Christus is defined as a moeilik defineerbaar, indien moontlik, and het dit aan- leiding gegee tot verskillende, dikwels grondig uiteenlopende interpretasies.
Abstract: Die aanduiding van die kerk as die liggaam van Christus is die mees tiperenae by Paulus1) en die prominentste van al die N.T. beelde vir die kerk. Dit gee meer as ander N.T. beelde 'n voller en ryker beskrywing van die wese, aard, funksie en bestemming van die kerk. Hierdie beeld vertoon verskillende fasette w at elkeen vanuit 'n ander hoek lig werp op die realiteit w at dit aandui. Juis om hierdie rede is dit moeilik defineerbaar, indien moontlik, en het dit aan­ leiding gegee tot verskillende, dikwels grondig uiteenlopende interpretasies.2) Die doel van hierdie ondersoek is nie om die moontlike agtergronde van hierdie beeld te probeer aantoon3) of al die fasette daarvan te belig nie, maar om soos die titel hiervan aandui, slegs te vra na die verhouding of aard van die verhouding tussen die kerk as liggaam van Christus en Christus as die Hoof van hierdie liggaam. Dit beteken vanselfsprekend dat ons ondersoek beperk sal word tot die terrein van die Pauliniese literatuur, en meer bepaald nog sover dit die verhouding liggaam — Hoof raak tot die Efese — en Kolossensebrief. Hiermee word nie ontken dat daar in die res van die N.T. ook ander beelde of terme gebruik word w at dieselfde gedagte na vore bring nie,4) maar ons moet ons noodgedwonge beperk by die beeldgroep w at direkte relevansie het.

1 citations